Jongste aktiwiteit:

Fladder

duiwe skuil
in die hoogste bome
tussen winderige blare
so is die bondel ongestoord

mense struikel
deur duister boeke
tussen gode en filosowe
heel alleen

dié gefladder
in die soeke na rus
deur boomblare, boekblaaie
hang in dun lug




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed