Nag’kringe
Van hier tot daar
lê ‘n pad sonder ophou
en ń nagtegaal se roep
wat my in die nag wakker hou
Hy soek die swart stilte
in elke donker hoek
selfs wanneer die maan
sy strale teruggooi
sal hy aanhou roep
My drome en….die nag!
wat om my toevou
huig ek na ou sinne
waar liefde geteken lê
in goue kringe
3 Kommentare
-
-
Vonnie
Vele dank vir jou Septembermaand inskrywing vir die skryf-'n-trefferliedjie-los! kompetisie, Palet.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
borrels
Dis mooi vir my.