Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 47)

Ek vind jou nog steeds onder bome, in skadu’s waar jou beeld somtyds rus. En ek skryf jou naam bo-aan verse; tussen woorde – waar daar leë ruimtes is. Ek hoor nog die voëls se gesange – ‘n mossie, ‘n muisvoël, ‘n duif … onthou weer die soet van seisoene; roes was die wingerd en […]

Selfaanvaarding Ek staan stil met my hart op my mou sien die seer versteen in jou sielspieëls waar biggel trane smeersels, Revlon foundation laat en mascara teergrys vlekke los prewelbedes in ‘n droomlose nag nog ‘n uitkerf-kuns op jou lyfie sag wroegletters in bloed geskryf donkerduiwel satanskind by kennisgebrekenis sal jy nie vrede vind onder […]

as ek die see se sout net laf kon maak die Drakensberge dalk middle deur kraak as ek die wolke droog kon drink en die somerreën in kraters kon skink as ek elke liewe ster se blink net dof kon vryf en die bloeisels in die hemelruim laat dryf as ek elke liewe blerrie ding […]

wonder woorde soos akkoorde maak my hart klop gee my weer skop aktuele sake alles uit-brake laat my koud maak my oud tokkelflos-baarde geskrop uit aarde soos droë koring land regop staan in my hand uithaal woorde soos akkoorde verplaas my gees na wêreld van lees in wye genade skryf ek in skade sodat ander […]

wanneer laagdruk oor ons see lê kom wolke al spoelend oor ons aan siedende rukwinde waai en ruk alles rond strepe wit skuim waai uit oor jaende branders lang strepe wolke tonnel deur blou uitspansel laag oor blou waterkurwe vorm misbanke wat snags die land vinnig kom afkoel sonstrale probeer nog vir oulaas rosige rand […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed