Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 46)

my kinders het honger my huis is leeg en stroef vir drie dae al is daar nie kos drie kindertjies kyk met leepogies waar sal ons hulp vandaan kom vir mense is ons te skaam liewer honger gaan slaap as om iemand te vra daar is so baie van ons wie sal ons tog vra […]

Toe ek en my skaduwee die eerste maal ál was wat oor was wis ek nie hoe geil kán liefde groei as dit son en water kry jy het my leer liefde skryf sonder ‘n uitveër, sonder ‘n klad en toe het Hy jou weggevat my trane wat aanhou drup, drup, drup sê dankie – […]

Stilte drup klankloos, tydsaam stilte vou leë arms om my menswees dit druk my vas in die gang, die kombuis, voor die rekenaar – mense lag en steek kerse aan die brand karre ry verby, facebook word ‘n feesmaal van vrolike gedekte tafels en vakansies-by-die-see “dit sal beter word!” in die nuwe jaar kyk hoe […]

ek het gekom en gesien ek was hier en het waar-geneem ek het geniet geleef en is op pad dit was goed al was daar pyn mense om my was vreugde my lewe was ‘n oue lied hy het gekom en geleef hy was hier en het gestrewe hy was vriendelik en vol lewe sy […]

smartlike tye hartverskeurend mense wat wenend ly een ter aarde bestelling op die ander slaan diep vreesbevange kinders besorgde ouers mense gestem op hoogste snaar gespan tot maksimum daaroor speel duiwel epogmakend slu deur zombies wat dansend kraai en maai strate vol rooi walle gegooi rooi getooi onder flikker vlammetjie oranje-wit-blou wat enige oomblik wit […]

eensaam denkend soek ek op my duin na waarheid en vrede wêrelde om my vergaan in geweld onluste en haat dan stap daar twee fisante kordaat stap hul verby my hou my dop maar weet hierdie siel sit en dink hier is geen honger of dors meer oor slegs serene geniet van onverwagte seën ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed