Jongste aktiwiteit:

MY SONSKYNKIND

MY SONSKYNKIND

Jy is my sonskyn kind
my dwarrelwind wat waai in die wind
jy waai my hier en jy waai my daar
jou hele lewe is so deurmekaar

staan weer op my liefste pop
wys my waarheen gaan jou kop
jou lewe waai net soos die wind
ruk jou reg anders lê jy soos die wind

herfs het gekom die blare lê op die grond
geel en groen verdroog soos die sonskynkind
sukkel sy voort om haar weg te vind
in haar eie lewe deur storms en dwarrelwind

die son het weer opgekom in haar lewe
sonkskyn smag na kleur in haar lewe
sy smag na liefde dis waarna sy strewe
liefde kom red haar uit haar pyn en smart
liefde bring sonskyn en blydskap in haar hart
liefde kom red haar uit haar smart
sonder jou kan ek nie lewe

Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed