
hulpkreet
my kinders het honger
my huis is leeg en stroef
vir drie dae al is daar nie kos
drie kindertjies kyk met leepogies
waar sal ons hulp vandaan kom
vir mense is ons te skaam
liewer honger gaan slaap
as om iemand te vra
daar is so baie van ons
wie sal ons tog vra
ons bid maar
en glo
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Ch Nel Venter
Diep seer. Daar is baie wat daarmee