Jongste aktiwiteit:

wol kombers

wit kombers

ek droom van wit kombers
wat sag oor berge neersak

ek droom van sagte geelperske reën
drome is sag en strelend soos vrou wat ween

in hierdie wolk gevulde uitspansel
vind my siel sagte ruskans op my natte duin

reën in vroeë herfs is soos wolkombers in koue nagte
snoesig sak dit oor jou heen en tog is jy tevrede

kom freddie laat ons huistoe stap
waar ons kan gaan opwarm voor ons kaggel vuur

©Teárlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed