Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
Beste INKers `n Voorspoedige nuwe jaar vir een en elkeen van julle. Mag drome waar word, beursies vol wees, take afgehandel kom en mag elkeen liefde en vreugde vind en ervaar. Aan die begin van `n nuwe jaar strek die moontlikhede groot voor ons uit. Hierdie maand is die “zoemwoord” “verwagting/e” DIGTERS: 1. Skryf `n […]