Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 83)

    soos Job staan jy stil en kyk hoe die wolke sweef in verwondering, net kyk, na God hoe Hy die lewe om, deur en oor jou aanhoudend beheer en stuur sien elke oomblik as nuut weet, Hy kom gee lewe gee elke dag vars nuwe ervaring nuwe wete nuwe dankbaarheid loof die Here […]

    jou boodskap kom helder deur geen tyd of rigting slegs die rou woorde ongebreidelde waarheid strak en reguit ontvang waarop bou jy my siel waarop hoop jy nog slegs tyd sal leer sê die mense maar ek weet tyd kan nie leer kan nie bestaan sonder Sy Lig en waarheid nie waar is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed