Tanka – 1
Tanka – 1
die nuwejaar lag
oopbek van suiwer genot
heimweë bottelnek
deur dowwe klowe in my
as die maan stadig opkom
© Anzé Bezuidenhout
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Tanka – 1
die nuwejaar lag
oopbek van suiwer genot
heimweë bottelnek
deur dowwe klowe in my
as die maan stadig opkom
© Anzé Bezuidenhout
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.