Jongste aktiwiteit:

sand of klei

die lewe het voete van klei
in sagte reën swel dit en gly
son bak dit droog en dit bars
die hewige reën was dit weg

lewe het sand onder sy fondasie
met sagte reën sak dit stadig vas
son bak dit droog en dit bly staan
maar hewige reën was dit weg

lewe op en in rots bestaan
groei in sagte reën en gedy
son gee dit krag en dit groei
hewige reën sal dit nie skaad

sand of klei is moeite verby
Rots is waar lewe kan gedy

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed