Jongste aktiwiteit:

Maaltye

Chef de cuisine beplan
in kos gange van
voor tot namaal
komplimenterend in smaak.

Maître d’hôtel lê
silwer eetgery, plaas dekor
rankskik gesels en sitplek
die tafel is gedek.

Chef de parti berei
brousels as haute cuisine
die swak proe toets
saam afgelag as onkunde.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak