tema
digters en skrywers
skryf altyd oor iets
geen skrywer
se skrywes
neutraal
soms is die tema liefde
ander kere oor geloof en hoop
die boodskap vertolk skrywer self
hy dink en redeneer oor sy standpunt
soms staan hy buite sy skrywe, soms binne
grootste boek van almal
se sentrale tema is duidelik
mens geskep in God se beeld
ongehoorsaamheid en sondeval
uit paradys om te wag op Verlosser
my duin se gedagtes is emosioneel
onwillekeurig druis boere bloed
geen storm of oorlog verwoes
eeue se oortuigings nie
geloof bring wysheid
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.