insomnia
.
na-nag slapeloosheid
oumens-siekte vertel die wat weet
my duin weerklink van vrolike lente-stemme
geen verlies aan slaap vir die prulle jeug
laat-slaap saam met laat-gaan-slaap
is eerder my oumens-aktiwiteit
.
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.