Jongste aktiwiteit:

Huiswerk Verwarring

die huiswerk
het by skool gebly
onaangeraak in die bank
lê die baaslose taak
ongedaan

die vrae onbeantwoord
die somme eindig in =
die stories dryf
ongeskryf

werk is ń mors
van my rook tyd
werkloosheid is mos goedkoper,
ala ekonomie op ń hoër graad

vermy die snelweg
wat spoed na werkplek
stotter voort op ń slaggat grondpad
dié eindig in ń onderbrug slaapplek




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed