Jongste aktiwiteit:

Simfonie van die see

Simfonie van die see

Deur: Ryno du Plessis

Swaar, dramaties rol groot branders nader.

Opwagting oor elke golf—gaan hy deel van die brander word?

Donderend brul die water nader; sterf die stille spoel van klein brandertjies saggies op die strand.

Die musiek is stil; laaste strome trek terug.

Fyn geluid van eers bulderende branders— nou net ’n fluistering van wat was.

©️ Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed