gawe
om gedagtes
en drome te verwoord
is ‘n wonderlike gawe
veral om dit te verhaal
om mense te boei
aandag te trek
vaardigheid
daarin
bly ’n gawe
van Bo
baie
mense
weet nie
dat hul soiets
in hul mondering
het nie , wil graag
maar is bang
te veel inhibisies
oor selfbeeld
tot dit gebeur
dan stortvloed
woorde, soms
ongeorden
soms
diep
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.