Jongste aktiwiteit:

Goue Riviere Trap Swart Spore

Goue Riviere Trap Swart Spore

Deur: Ryno du Plessis

Tussen hoë berg en dal vind ’n rivier sy weg.

Helder, skoon en blou bedags; saans ’n goue slang wat kronkel na die goue meer.

Elkeen het sy mooi, die lewensprent is hier voltooi.

Dieselfde pad vloei ons lewe elke dag, maar soms kom daar ook ’n nag.

Sou jy in die modder stap, trap selfs goue riviere swart spore.

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed