Jongste aktiwiteit:

‘n Nuwe dag breek aan

’n Nuwe Dag Breek Aan

Deur: Ryno du Plessis

’n Nuwe dag breek aan, die groot ou son kom ook saam.

Nuwe strale wat skyn, gister het vandag verdwyn.

Wat sal die dag ons bring?

Ons kan leer uit die son se goue ring.

Soggens koeler, later hitte van die son.

Net voor hy weer gaan slaap, vat hy die dag se strale saam.

Soos die son sal goed en sleg ook kom, maar sou jy net vertrou op Hom, eindig alle hitte wanneer Christus kom met koelte—net soos die son.

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed