Jongste aktiwiteit:

Jy lees my soos ñ boek

Jy lees my soos ‘n boek

Elke lewe.het sy eie verhaal.

Van skande en skaam tot goeie goed, en iewers ‘n mooi onthou.

Stories loop sonder voete, gly op ander se tonge, maar die ware storie bestaan soms nie eens.in boeke nie.

Jy wat my ken, lees my hart soos ‘n boek.

Sonder letters vertel my oë ‘n hele storie.

Dit is daardie stories sonder woorde wat net gevoel.kan vertel, wat vir altyd in ‘n ongeskrewe boek.die mens se waarheid sal vertel.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed