Jongste aktiwiteit:

Agterpad

wiele rol egalig
in monotone oor
vervelige teer pad
sel en gps seine grensloos

wiele speel
lawaai rock musiek
oor klippies grondpad
sel en gps seine nou beperk

stop langs ń klip
of eensame graspol
en jou binnewiel hardloop
die oop landskap in




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed