
Besluit
in grys mis wolke
kondenseer rag fyn vog
tot ń stort vloed
gietende reën
bruin stof sandveld
maak nat broek kolle
smelt saam in modder poele
in die pad dans dans die strome
harde dop besluit
dis nou groen
suig die vog
ontpop in
die lig
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.