Die son se blom
Gesiggie na bo gedraai, groei jy tog so fraai.
In wind en reën, bly jy staande op een been.
Van geloof en genade leer jy ons, te glo dat die skepper wel sal sorg.
Altyd met jou kop na bo gedraai, maak nie saak oor die wind wat waai.
Blom van die son, leer my jou geloof, jou behoud en uithou krag. Om te lewe tot God se mag.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.