DONDERDAG: Leuens
Toe die duitse Rykskanselier, Otto von Bismark sterf, druk die britse tydskrif, Punch, ‘n tekening van ‘n ouere marine-offisier wat die gangplank van ‘n skip afstap, waarby alle sigbare matrose stram salueer. Die onderskrif was: ,Die loods gaan van boord.’ Hy het oral in die wêreld hoog in eer gestaan en het altwee keisers Wilhelm gedien.
Daar word nooit soveel gelieg
soos voor die verkiesing,
gedurende die oorlog
en na die jag nie.
[Otto von Bismarck, duitse staatsman (1815 – 1898)]
2016…………………………………………………….◄]:o(…||…(o;Þ…………………………………………………………..tje
8 Kommentare
-

Anze
en DIT is die waarheid!!!
-

Koekekranka
Aitsa Toom, hierdie meedeling is 'n skerpetjie goed opgediep man! Dankie. (Maar Otto von Bismarck was duidelik nie 'n hengelaar nie...)
-

Loretta Szikra
Hoe vat jy die waarheid nou hier vas Toom!
-

Okatopi
Bravo Toom
-

Kiekies
Luide applous vir jou!!!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Dis nou groot waarheid Toom