
Gang Loop
deure maak
met ń hand swaai oop
na nuwe weë
in gange af.
die vloer is koel
op voet sool vel
verby toe deure
in die gang op.
maatjies druk hol rug
die leier bok
verder af
die donker gang.
gil, spring om
na die bakermat
beloftes is vergete
alles het aanbeweeg.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.