deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Wense Share: verwante: grond Die duif en die doop 24 Oktober 2020 416 gesien 0 Komentare 0hou van Koning Wense jou wense verbloem in bomme vermink ons tot rooi bloed grond oë. jy verwens vervloek verwoes met kraam geweld nuwe bloed. jou wense spoel terug vervul jou eie slegte droom jy jouself is dood. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende