Jongste aktiwiteit:

Gypsy teen die krans

Gypsy teen die krans

Deur: Ryno du Plessis

Strate besaai met mense en smouse. Die reën voorspel dit gaan sous.

Die son bedel nog ’n bietjie lig by die donker. Hier loop nog mense met honger.

Ver bo die krans woon die Gypsy met soveel vrede in sy huis vol kleure.

Terwyl die vlamme dans, vertel hy sy storie wat niemand ooit hoor nie.

Die normale mens is so gejaag—wat sal dit hulle behaag?

Sou ons tyd kon vertraag, sou niks die mens kon jaag.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed