Jongste aktiwiteit:

hemel

hemel
I changed my mind about heaven….what would it be she whispered……this, a blanket, a bed and you – anon
gedagtes loop hul paaie
in rigtings van eie keur,
soms asof voor ‘n vuur,
keuwelend in jou gemoed
staan jy eenkant alleen
en wonder wie is die heer,
die man in die spieël
of die loper in jou sfeer,
dink jy aan hemel
en aarde se glans,
aan haar, ‘n kombers
en skadus,
in die vonkel
van ‘n kers
©Anton Kilian




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed