Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Jaloers Musiek

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 21 Maart 2021 Aantal woorde: 42 80 Kere gelees 4

adagio* maat
te stadig
vir dans

adagio ma non troppo*
regverdig
nou dans

staccato forte*
dans jaloers
alleen

* Musiek terme wat stadig (adagio), nie te stadig nie (adagio ma non troppo), skerp en kragtig (staccatto forte) as uitvoer instruksies aan musikante is.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 517
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 226 gaste aanlyn

Bydraes – Argief