Jongste aktiwiteit:

katseblad

 

 

jy weet nie – weet jy

wat ek wil sê is goud

in die mond van straatdigter

lê die woorde onontginbaar stil

hou liewer jou gedagtes vas

wag vir regte oomblik

spoeg dit dan uit

soos bitter alwyn

groen drek

wat oë rek

verbasing uitspel

geraas maak op jou vel

geluide uit mens-se-hel

onskuldig is dit nooit

selde leersaam – ooit

telling so passend

metrum-geluide

van dik huide

 

© Tearlach.




Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword