deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: My lelie Angsroep oor die vallei 24 Oktober 2023 578 gesien 0 Komentare 0hou van koerasie blare hilaris en koerasie eet ons jou blare reg vir die okasie so krul onse hare kleintyd in fyn bos kaalvoet en braaf peusel, proe en los kou blomme en laaf ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende