apart geite
bokke speel tot eind fluit
willie hop sy blydskap uit
kerrie kan dit nie verduur
ou’keffer val nie in pom-strik
wêreld rugga ruk van skrik
want kerrie gooi apartgeit
se kaart met ‘n flinke flyt
ontken hy afrikaans in spyt
dalk is daar nog hoop oor
vir silwer varing se toor
hoe hul raggá verloor het
maar apart geit geleef het
ns: Nie vir die sensitiewe troon opvolgers nie.