Spore van ‘n mens (Goud)
trek jou omgeebaadjie aan
en loop in die spore van ‘n mens
spreek met dankies op jou tong
en gee met goedheid in jou wens
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
trek jou omgeebaadjie aan
en loop in die spore van ‘n mens
spreek met dankies op jou tong
en gee met goedheid in jou wens
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Oktober 2023 – KORT projek