Dipsomaan [Didaktiese Cinquain (diamantvormig)] (silwer)
Dipsomaan
verteer vernietig
verwoes kosbare verhoudings
liefdevol gebou veras vergaan
verslawing
‐‐o0o‐‐
[©Pieter Mostert]
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir Maart 2025 – OOP projek