Byt Soek
krap aan ń gejeuk is lekker
op die regte plek
soek na die oorsaak
is ń ander saak
krap het resultate
oorsaak soek is multidimensioneel
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
krap aan ń gejeuk is lekker
op die regte plek
soek na die oorsaak
is ń ander saak
krap het resultate
oorsaak soek is multidimensioneel
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir Maart 2025 – OOP projek