deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: verteer Sirkelgang (Opdrag 5) 24 Februarie 2023 398 gesien 0 Komentare 0hou van Koue Komberse in droomhuise lê onmin stil tussen wit warm komberse deur vensters uit onbekende rigtings wink koel briese buite die pad glad teer gesmeer as snel uitweg Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende