lading
hoe lank nog
sal ek die drae
van my verlede
moet belewe
die geklae
herhalende
ontgogelende
uitputting
die pyn
saamsleep
van bitter
wyn
so wyd
as dié Here
se genade
so wyd lê
vredevolle
sinvolle
lewe
voor
vir
almal
wat
soek
© Tearlach.
(Soms word “Drae” as ‘n moderne voornaam gebruik wat beskou word as ‘n variant van draak)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.