Jongste aktiwiteit:

Ou Hans se laaste kans

Ou Hans se laaste kans

By die swembad het hy gesit, gekyk hoe die nooiens in die water plons.

Al wat Hans tog geken het, was die ou gansdam.

‘n Kans het hy gewaag om te probeer ‘n nooi se hart te laat jaag.

Ongelukkig vir ou Hans, het hy geduik soos ‘n padda en geswem soos ‘n klip.

Dit was so amper of ou Hans het verdrink.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak