Koos en Hans
Koos en Hans…
Die twee kerels roep mekaar, elke aand wanneer die wêreld slaap.
Basstemme heen en weer…
Koos!
Hans!
Koos… Hans…
Gesels die paddas by die dam.
Ek wonder, sal die dag wel kom dat hulle mekaar sal vind?
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.