Skryf
Reeds uit die wiegie van my kleintyd
gooi ek wonderwoorde wyd
my paaie dwaal verby seerkry se afsnypunt
tot in ‘n leë siel se desperate smagting
waarin ek met vreugde die *voertaal van my erfmaking
met kwatryn en rymwoorde tot volheid laat blom.
*Bronteks: met apologie aan © Ink Moderator
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.