Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: balle en riete

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 6 Junie 2021 Aantal woorde: 76 159 Kere gelees 5


vrolike frederik
is glad nie lelik
sy hart so teer
so is hy geleer

sanna het alles
van blos tot kes
bulte waar dit hoort
duike van haar soort

pietie en hannie
wat nie sê kannie
albei blosend mooi
rose bloeisel rooi

sanna het frederik
met liefde verstik
verdrink verdriet
met sy bal en riet

gulsig is die klei
in water vergiet
dunner die riet
droog is die vlei

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1168
Kommentaar telling: 147

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 118 gaste aanlyn

Bydraes – Argief