Ontwakend die waarheid
Trots en passie
taal van jou hart
sonder woorde
soos ‘n sonstraal dans
Skyn oor
die skoonheid van elke blom
liefde het verhelder
jy was
Die rede vir alles
in my lag, in my hart
my vrees, my wees
‘n versugting
En ek…
die kleure het verblyk
wanneer ek terugkyk
uit my drome gegly
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Jy het nie die projek opdrag nagekom nie, pragtige gedig maar gaan lees asb WEER die opdrag en volg dit asb