Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: In ‘n nuwe huis (SILWER)

Deur Annamarie
Datum gepubliseer: 1 Oktober 2021 Aantal woorde: 44 95 Kere gelees 6

In ‘n nuwe huis
(met ‘n glasruitstort)

Dis suiwer seën
soos die stort
al my stofstrepe
en sukkelswaardra
wegspoel.

Die druppels reën
en dit word
genadegrepe
sonder dat ek vra,
en voel

net soos reën
wat dor aarde seën.

©ASvdMerwe




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 Oktober 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2021 – Positiwiteit projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 21
Kommentaar telling: 3

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 363 gaste aanlyn

Bydraes – Argief