mistral
gaan slaap, gaan slaap
koue wind laat my gaap
nog ‘n bietjie warm lê
nog bietjie rus wil ek hê
buite skyn die sonnetjie
in die yskoue windjie
more is dit dalk weer nat
as die yspool wolkies klad
pak bietjie wol om jou hart
dan sal jy nie huil in smart
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.