Jongste aktiwiteit:

Mondgeraas

gerat om te maal

rant op rand getand

vergruis waardes

met spierekrag

 

oor spiertjies

wat argeloos tril

in ń onophoudelike geklets

stink stories uit die grot

 

stories aangeplak

deur elke mondherhaal

vertel velerlei fabels

as ń slotsom

 

in stil tye

klameer die werklikheid

in stille samesyn

almiskie die waarheid?




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak