Jongste aktiwiteit:

Net ‘n bietjie hoop

Net ’n bietjie hoop.

Kon ek nie maar net soos hoop vorentoe kyk nie. Net die helfte geloof van hoop kon hê.

Hoop wens nie, hoop glo.

Hoop sien die lig in elke donker. Die opstaan na elke val.

Net ’n bietjie hoop verander die ashoop na ’n tuiste van vrede.

Soos ’n boom groei waar die mens nie kan dink, is alles moontlik met net ’n bietjie hoop.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed