Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Luiperd – diereryk se trots

Deur Marianne
Datum gepubliseer: 4 Junie 2021 Aantal woorde: 66 165 Kere gelees 6

Luiperd – diereryk se trots

stil geruisloos lê jy daar
bespied die vlakte wyd
gekamoefleerde lyf
vol kolpatrone uniek

jou oë mis niks
prooi in jou visier
wegkomkans skraal
jou spoed fenomenaal

een van die groot vyf
ons land se trots
kosbare diereskatte
aan mens toevertrou

mag ons nageslag ook
jou in natuurlike habitat
met groot bewondering
geniet en uniek ervaar

©Marianne Buys
04 Junie 2021 07:53
Foto Pinterest




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 19
Kommentaar telling: 0

Is gebore en getoë in Alberton, Gauteng. Dit is nog steeds my tuisdorp. Stel reeds van 'n jong ouderdom af belang in die skryf - en digkuns. Ek het vanaf April 2020 meer op digkuns begin fokus en is lid van verskeie diggroepe.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 161 gaste aanlyn

Bydraes – Argief