Jongste aktiwiteit:

Niks .

Dikwels voel ek net leeg, so hier diep binne my
so asof ek in n ander se oe, niks beteken
ja, soos n tapeserie, n nul op n lewenskontrak
so apaat , onderwereld, leeg gedreineer.

Vader ek niks, wil weer begin voluit herleef.
Uitbreek uit die newels van grou grysheid
Ek wil! ontsnap uit die web van skuldgevoel
Vader gee my net die nodige ankers
soos, vrede, liefde, en geloof in U woord
Lei my oor die velde van net rus en vrede.

Kyk! Almal lag en blyk tevrede
Vraag! Is ek deel van hul genot en lofliedere.
Sien nie n satan, sy visie van lekker en lis
Kom, ja kom Vader, kom woon in my.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak