Jongste aktiwiteit:

GISTER

Peinsend, asof dit net n nare droom was
Dink hy aan gister, wat reeds veby is
Die gebeure van gister, was tog net n groot las
Reeds vaag, soos n styl heuwel bedek met oggend mis.

Dan! sy het dan gese , sy het hom lief!!
Maar tog-sy was so onseker?
Twyfel, soos n neet wat in jou geheue kleef
Ag was hy tog maar net meer seker.

Liefde het my verblind, onseker?
My gedagtes, soos n draaikolk
Net sy,weet hy, kon kom verseker
uit daardie vrees van n onweerswolk

God plaas tog seblief net weer n versekering in my
dat gister is verby, en onthou, sy was lief vir my.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed