Jongste aktiwiteit:

openbaring

toe die lig oopbreek
oor my duin vanoggend
staan die muur van nuwe
koue front op uit die weste
dit voorspel dae lange koue
ook dalk sneeu oor die berge
so sien my gees soms werklike
gebeure oopgaan in ons toekoms
hoewel ek geen siener wil wees
vertel sterre en die hemelruim
sy storie aan my in Sy glorie
elke woord bring ‘n lied
soms vrolik en met lof
ander kere weer
sien ek rook
en vlamme
wat net wil
verteer

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed